Wanneer : Vrydag, 13 November – Saterdag, 14 November
(onthou om jou oorlog-uitrusting te bring, tent, slaapsak, stoel & drinkgoed – daar sal ‘n skietstilstand wees tussen 24H00 en 06H00) Kontantkroeg sal beskikbaar wees gedurende maaltye – geen persoon onder die invloed sal toegelaat word om deel te neem nie!
Fooi van R350 per persoon sluit die volgende in :
• Braai voordat die verrigtinge begin
• 500 verfballetjies
• Ontbyt op die 14de
|
Betaal jou fooi, nie later as 9 Nov, gebruik jou voorletters en Van as verwysing, faks jou deposito strokie & jou kontaknommer na 086 529 4539 – dit sal jou inskrywing verseker! Neem asb kennis dat daar beperkte plekke beskikbaar is!! Bank Besonderhede : Bank : FNB, Rekening Naam : Desert Force, Rek Nommer : 62232488975 , Takkode : 250130 Situasie Rapport sal om 19H00 (13de) verduidelik word – Wees betyds!! |
Ekstra verfballetjies sal beskikbaar wees teen goeie pryse!
Gewere (Merkers) kan gehuur word teen ‘n ekstra fooi.
Skakel ons gerus op 076 382 4892 vir enige verdere navrae/inligting!!

???? ? ?? ??……
Fooi van R350 per persoon sluit die […….
Buy:Human Growth Hormone.Prevacid.Valtrex.Lumigan.Accutane.Prednisolone.100% Pure Okinawan Coral Calcium.Zyban.Nexium.Zovirax.Mega Hoodia.Actos.Petcam (Metacam) Oral Suspension.Arimidex.Retin-A.Synthroid….
Add A Comment